Text Size

LANDBOUKURSUSSE

Die skool is opreg dankbaar vir die betrokkenheid van instansies by die aanbieding van landboukursusse aan gr. 10 - en - 11 leerders.

BKB - Wolskool

Ecolab - Suiwelskool

 Mosstrich - Volstruiskursus

 LWO - Arbeidsverhoudingskursus

Vetterivier Rooipoenskopstoet - Vleisbeeskursus

Nature College (Johan Fourie) - Wild en Natuurlewekursus