Die Hoër Landbouskool Oakdale bedank graag al ons borge vir finansiële ondersteuning gedurende 2012.
MUTUAL & FEDERAL AGRI verdien lof as die skool se hoofborg.

Adverteerders
Graag bedank ons alle instansies wat langs die De Eikeveld adverteer.
Ons Borge
George- Mosselbaai ondersteunersklub borge: