Text Size

Oudskoliere

Eenmaal ’n Oakdaler altyd ’n Oakdaler...

Die Hoër Landbouskool Oakdale beskik oor oud-skoliere wat op alle terreine  en beroepe reg oor die wêreld besondere impak maak.  Hul trots en gehegtheid aan die skool is reeds een van die eienskappe bydraend tot die uniekheid van die skool.  Een wat getuig van tradisie gebou deur prestasies, samehorigheid, trots en soms ook hartseer.

Oudskoliere word versoek om mev. Joey Coetzee te kontak by  028 – 7132549 of epos by Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien en meer uit te vind oor:-

  • Reünies

Reünies 2012

Die volgende reünies word gedurende die jaar aangebied:

GROEP DATUM KONTAKPERSOON TELEFOONNOMMER E-POS
1972-matriekklas 18 Mei 2012 PC van Wyk 0823791725

 

1971-matriekklas 1 Junie 2012 Kobus Horne 0829267498

 

         
       

 

Alle oudskoliere betrokke by bogemelde matriekklasse, word versoek om met die koördineerder in verbinding te tree.

  • Aandenkings
  • Oud-skolierprojekte
  • Oud-skoliersaamtrekke

Oud-skoliersaamtrekke 2012:

Sal aangekondig word

 

  1. Vestig 'n nagedagtenis op Oakdale (kliek hier)
  2. Muur aansoekvorm (kliek hier)
  3. Oudskolierinligting (kliek hier)