WEBBLAD ADVERTERING
U as ouer, ondersteuner en vriend van Oakdale kan nou die geleentheid gebruik om u besigheid of instansie op ons webtuiste te adverteer. Kliek op die onderstaan skakel indien u belangstel of kontak die skool by 028 713 2549.
OAKDALE WEBTUISTE ADVERTENSIE KONTRAK (kliek hier)