Text Size

LEIERSKAP

Leierskap en die ontwikkeling van leierseienskappe word baie sterk beklemtoon op Oakdale.  Hier op Oakdale kry elke leerder geleenthede tot selfontwikkeling en word die daarstelling van hoë ideale, drome, doelwitte en visie deel van elkeen se leefstyl.  Oakdalers moet in hulself en hul potensiaal glo.  Oakdalers is wenners!!

Afgesien van die Verteenwoordigende Raad van Leerders bied die skool ook leierskapsgeleenthede op die volgende terreine:-

  • Koshuisleiers
  • VCSV-bestuur
  • Oakdale Junior Landbouverenigingbestuur
  • Gimnasiumbestuur
  • Redaksie van die Akker
  • Sportkapteins
  • Klaskapteins