Sportsentrum
Andre Latsky Klubhuis
Attie Smuts Stuidesaal
Elke graad het 'n koshuis met sy eie unike naam.
Ses tennisbane
Sewe rugbyvelde - elk met sy eie naam.
Drie krieketnette buite en twee binnenshuis.
Twee sintetiese- en een sement kolfblad.
Atletiekbaan
Binnenshuise swembad
Rekenaarlokaal
Pawiljoen