Text Size

KULTUUR

Die daarstelling van gebalanseerde vormingsgeleenthede aan alle Oakdalers bly ’n prioriteit by hierdie skool wat die belange van elke leerder op die hart dra.  Kultuur en deelname aan kultuuraktiwiteite word baie sterk beklemtoon.