DEBAT
Oakdalers is nie skaam om te praat nie.
REDENAARS
Die Oakdalers neem jaarliks deel aan die ATKV-redenaarskompetisie en het verskeie leerders reeds oor jare heen deurgedring na die Wes-Kaapuitdunronde.