Text Size

JOERNALISTIEKVERENIGING

Die redaksie van Die Akker, die skool se tydskrif, bestaan uit alleenlik leerders.  Die Akker is ’n tydskrif op glansblad wat die skool se bedrywighede jaarliks in hierdie vorm vaslê.  (Sien die 2009-uitgawe op webblad)  Die tydskrif verskyn gedurende November van elke jaar.

Kliek hier en blaai deur die Akker aanlyn!

Kliek hier en blaai deur die inligtings brosjure