Die Oakdale koor bestaan uit 65 lede en tree by verskeie geleenthede op. Die koor is verlede jaar die afgelope twee jaar as die beste seunskoor tydens die Ratem Eisteddfod aangewys. Dit is ook belangrik dat die seuns die koorsang geniet en uitsien an oefensessies. Die Oakdale Koorfees is ook vanjaar op 5 Mei (die skool se stigtingsdag) aangebied.