Text Size

Groente en Vrugte

 

Die skool beskik oor perske-, appel-, peer-, en kweperboorde. Leerders maak kennis met verskeie praktiese aspekte, asook bestuurbeginsels rakende die vrugte bedryf. Die afdeling word in die gr11- en 12-sillabus gedek.

Die skool saai ook wortels en mielies. Leerders is direk betrokke by die oesproses. Die groente-afdeling word in gr.10 onderrig.