Text Size

Skape en Wol




Die skool beskik oor ongeveer 1800 merino’s en lewer sy wol aan BKB.

Hierdie afdeling bly 'n baie gewilde bedryfsvertakking, en 'n nuttige afdeling waarin leerders kennis maak met bestuursaspekte ondersteun deur praktiese ondervinding. Die wolskool wat deur BKB aan gr.11-leerders aangebied word, dra by tot effektiewe onderrig.