Text Size

Varke

Die varkafdeling word as demonstratiewe eenheid aangewend. Die skool beskik oor 6 sôe en 1 beer. Hierdie afdeling word as opleidingseenheid vir gr.9- en 10-leerders aangewend. Daar is gereeld speenvarkies beskikbaar. Vir enige navraag besoek Danie Olivier op Oakdale of kontak Joey Coetzee (Sekretaresse)