Die vleisbeeskudde bestaan uit 50 beeste en word van hierdie beeste aangewend vir jeugskou-doeleindes. 'n Vleisbeesskool vir gr.10-leerders word jaarliks op Oakdale aangebied. Lesings word aangebied met betrekking tot seleksie, rasse, voeding, gradering, siektebeheer en bemarking.
| < Vorige |
|---|