Text Size

Volstruise

Die skool bied nie meer opleiding in pluimvee aan nie, alhoewel individuele leerders van tyd tot tyd wel hoenders in die fasiliteit aanhou.  Die skool bied wel opleiding in volstruisboerdery en beskik tans oor 400 volstruise wat jaarliks gedurende November of Desember aan Mosstrich gelewer word.  Mosstrich is ook een van die skool se borge wat betrokke is by opleiding.  Die skool koop 3 maande oue kuikens aan en word dit op 12 tot 14 maande gelewer.