Landloop word vanaf 2016 as wintersport op Oakdale aangebied. Daar word van ʼn buite-afrigter, mnr. Bazil Abelse, gebruik gemaak. Afgesien daarvan dat die Oakdalers baie hard oefen en goed presteer, dien dit ook as uitstekende voorbereiding vir die lang- en middelafstande tydens die atletiekseisoen.

Die manne wat die pas aangee.