Oakdalers maak staat op professionele afrigting in alle items. Deelname aan die interskolebyeenkoms asook ander byeenkomste sedert die vierde kwartaal van elke jaar. Ons atletiek presteer baie goed. Verskeie leerders behaal provinsiale kleure en neem deel aan SA’s asook internasionaal.
| < Vorige | Volgende > |
|---|