Muurbal is ‘n gewilde sport op Oakdale wat deur ongeveer 60 leerders beoefen word. Twee buite-afrigters is betrokke by die afrigting van die skool se muurbalspelers.
Die twee moderne muurbalbane is absoluut bevorderlik vir skitterende muurbalprestasie en genotvolle deelname. Die muurbalbane is 15 meter vanaf die koshuis geleë. Oakdalers is bevoorreg.
| < Vorige | Volgende > |
|---|