Text Size

TENNIS

TennisOakdale tennis is kerngesond en spanne word afgerig deur professionele afrigters.  Die skool is betrokke by die Overberg tennis-akademie en neem die o/15A -  en eerstespanne deel aan onderskeie toernooie in die land.