Text Size

TOUTREK

Spanne neem elke jaar aan die SA-kampioenskappe deel.  Oakdale is ‘n krag in SA-Skoletoutrek. Oakdale se 560kg-span is al by twee geleenthede as wêreldkampioene gekroon.