Die skool bied opleiding in volstruiskunde en koop jaarliks ongeveer 300 drie-maande-oue kuikens aan. Volstruise word grootgemaak tot op die ouderdom van ongeveer 12 tot 14 maande. Daarna word hulle aan Mosstrich of Klein Karoo gelewer om geslag en verwerk te word.