BUITELUGSKOOL ONDER DIE STERRE
Die graad 10-leerders het onder die sterre kampeer, terwyl hulle die jaarlikse Biologiekamp bygewoon het.
Die volgende leersame en opwindende sessies word aangebied:
- Biologiese inligtingsessie oor die seelewe en die waarde wat ons daartoe kan voeg.
- “Trail cameras” is langs die voetpaaie opgestel om die beweging van diere te monitor.
- Die groep het Potberg uitgeklim om endemiese fynbosspesies en aasvoëls te besigtig.