Oakdale beskik jaarliks oor ongeveer vyf-en-twintig leerders wat deur eksterne dienverskaffers in noodhulp opgelei word en in verskeie vlakke sertifikate verwerf. Hierdie leerders tree op tydens sportgeleenthede en dien ook in die skool se veiligheidspan.

Die manne is paraat.