Ons wil van die geleentheid gebruik maak om vir Mnr Willie Spangenberg van Williams Hunt Port Elizabeth baie dankie te sê vir die skenking van die 1ste Rugbyspan se oefenballe. Ons waardeer dit opreg. #WilliamsHuntPE... Sien MeerSien Minder
Hoër Landbouskool Oakdale bedank graag vir Mnr. Frikkie Muller van Hessequa Fire Engineering wat ons Brandspan se opleiding in brandbestryding behartig het. Baie dankie vir jou tyd, kundigheid en bereidwilligheid om jou kennis met ons te deel. Ons waardeer jou bydrae om ons Brandspan beter toe te rus vir hul taak. ... Sien MeerSien Minder
Facebook Plasings
OUDSKOLIER
#oakklub ... Sien MeerSien Minder
This content isn't available right now
When this happens, it's usually because the owner only shared it with a small group of people, chang...6 CommentsLewer kommentaar op Facebook
Geluk . Die man is gemaak vir groot oomblikke . Kleinboet is ook oppad
Incoming Springbok Captain. Weldone Paul.
Sukses vir jou!
Geluk Paul👌👊👊
Bring vir my die Bok!
Geluk Paul
View more comments
Ons wil van die geleentheid gebruik maak om vir Mnr Willie Spangenberg van Williams Hunt Port Elizabeth baie dankie te sê vir die skenking van die 1ste Rugbyspan se oefenballe. Ons waardeer dit opreg. #WilliamsHuntPE ... Sien MeerSien Minder
4 CommentsLewer kommentaar op Facebook
BRANDSPAN: BRANDBESTRYDING
Hoër Landbouskool Oakdale bedank graag vir Mnr. Frikkie Muller van Hessequa Fire Engineering wat ons Brandspan se opleiding in brandbestryding behartig het.
Baie dankie vir jou tyd, kundigheid en bereidwilligheid om jou kennis met ons te deel. Ons waardeer jou bydrae om ons Brandspan beter toe te rus vir hul taak. ... Sien MeerSien Minder
0 CommentsLewer kommentaar op Facebook
SPORT: TENNIS
Ons tennisspan het tuis teen HS Langenhoven gespeel en die kragmeting met ’n skoon 6–0-oorwinning afgesluit.
Baie geluk aan ons spelers met die mooi oorwinning! ... Sien MeerSien Minder
0 CommentsLewer kommentaar op Facebook