Bergfietsry is sinoniem met skolesport op Oakdale.
2025
Die afgelope seisoen het die Oakdale-fietsryers uiters goed presteer en baie goeie uitslae in die Suid-Kaap-skolefietsry en Eden-kompetisies in die XCO, sowel as die XCM-formaat, behaal. Oakdale behaal onderskeie podiumposisies in die skolekompetisies en ons as span het ‘n goeie wen teen Boland Landbou tydens interskole behaal. Matt Barkley is vanjaar vir die Suid-Kaap-skolespan gekies.
2024
Die afgelope seisoen het die Oakdale-fietsryers uiters goed presteer en baie goeie uitslae is in die Suid-Kaap-skolefietsry, Eden-kompetisies in die XCO, sowel as die XCM-formaat behaal. Oakdale behaal onderskeie podiumposisies in die skolekompetisies en as span het Oakdale ‘n goeie wen teen Boland Landbou tydens interskole, behaal.
Lian Otto, Matt Barkley en Ian de Kock is hierdie jaar vir die Suid-Kaap-skolespan gekies wat aan die nasionale kompetisie in Brits deelgeneem het.












