2025
Oakdale se deelname aan die jaarlikse RATEM-Eisteddfod het weereens goeie prestasies opgelewer. Die volgende sertifikate is verwerf:
- Drama – 2 goud+
- Musiek – 4 goud+
- Kuns – 1 goud+ en `n medalje
Oakdale se deelname aan die jaarlikse RATEM-Eisteddfod het weereens goeie prestasies opgelewer. Die volgende sertifikate is verwerf:
Oakdale se deelname aan die jaarlikse RATEM-Eisteddfod het goeie prestasies in verskeie afdelings opgelewer. Die volgende sertifikate is verwerf:
– Luan Serfontein (1 x silwer)
– Luan Serfontein (1 x goud)