Die skool se wye vakkeuse bied leerders toegang tot bykans enige beroep.

Graad 8 en 9 (AOO)

  • Taalgeletterdheid (Afrikaans & Engels)
  • Sosiale Wetenskap
  • Wiskunde
  • Tegnologie
  • Lewensoriëntering
  • Ekonomiese- en Bestuurswetenskap
  • Natuurwetenskap
  • Landboustudies

Graad 10 tot 12 (VVO)

Groep A (al 4 vakke is verpligtend)

  • Afrikaans (Huistaal)
  • Engels (eerste addisionele taal)
  • Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid
  • Lewensoriëntering

Groep B

Drie vakke uit die groep kan aangebied word waarvan een landbouvak verpligtend is en ’n maksimum van twee landbouvakke aangebied mag word.

Fisiese Wetenskap (Natuur & Skeikunde)

OF

Ekonomie

OF

Toerisme

 

Landbouwetenskap

OF

Landboutegnologie

 

Lewenswetenskap (Biologie)

OF

Rekeningkunde

OF

Landboubestuurspraktyk

Groep C: Addisionele vakke (As agste vak)

Rekenaartoepassingstegnologie

OF

Toerisme

OF

Ingenieursgrafika & Ontwerp

OF

Lewenswetenskap (Biologie)