2025
Die Buiteplaas het vanjaar 118ha koring, 65ha gars, 111ha Canola, 68ha hawer, 13ha Covercropen, 30ha hawer vir weiding en 205ha lusern verbou. Die stand lyk goed en ‘n goeie oesjaar word verwag. 2024 se oes was beslis nie ‘n rekordoes gewees nie.





























