Orkes – 2025 Rolling Oaks
Die orkes bestaan uit 8 lede en word deur mnr. Adrian Hendriks afgerig. Hierdie jaar was hulle baie aktief in die gemeenskap en het by verskeie restaurante en funksies, onder andere die toutrekfunksie, opgetree. Ons matriek-orkeslede, Abrie van As, Daniël Du Preez, Christoff Thiart en Adriaan Albertyn se toegewydheid het tot die musikale groei van die groep bygedra.



