2025
VALENTYNSDAG: BUURSKOOL
Die tradisie tussen HLS Oakdale en Hoërskool Langenhoven is Vrydag voortgesit toe die skole mekaar met ‘n Valentynsgeskenkie bederf het. Die liefde maak die Bulle sing!
GEMEENSKAPSPROJEK: VRL REIK UIT
Oakdale se VRL lede het die bejaardes van Droom Tehuis bederf met heerlike eetgoed en vermaak. Dankie Bulle, dit was uit die boeke! Jul omgee-harte maak ons trots.
Daar is ook ‘n fliekaand gehou en fondse vir die berader, ds. Vian Louw se kantoor opknap
Die Bulle het ook gras geplant by Goukam health.













