2025

Tans is daar 3 lamtroppe, naamlik somer, winter en lente.

Somergroep:

Dek Vat % Lam % Speen%
Skool 40 67% 110% 108%
Buiteplaas: Merino’s 150 74% 126% 120%
Buiteplaas: Dormer 186 82% 124% 133%

 

Wintergroep:

Dek Vat % Lam%
Buiteplaas: Merino’s 200 89% 122%
Buiteplaas:Dormer 287 89% 144%
Lapa 125 60% 174%

 

Dertig skape word by die skool vir die Jongboerklub aangehou wat deur mnr. B. Aucamp en die skoolseuns bestuur word. Alle koste word deur die Buiteplaas gedra en die skape word by die skool gelapa en moet ook daar lam. Dit word gedoen vir opleiding aan seuns wat belangstel om te boer. Die jeugskou word ook uit die Buiteplaas gedra, aangesien daar te min weiding vir jeugskoudiere is.

2024

Tans is daar 3 lamtroppe, naamlik somer, winter en lente:

Somergroep:

Dek Vat % Lam % Speen%
Skool 34 67% 110% 105%
Buiteplaas: Merino’s 197 73% 124% 123%
Buiteplaas: Dormer 231 82% 115% 113%

 

Wintergroep:

Dek Vat % Lam%
Buiteplaas: Merino’s 180 75% 118%
Buiteplaas:Dormer 274 89% 124%

 

Lentegroep:

Dek Vat %
Buiteplaas: Merino’s 198 88%

 

Veertig skape word by die skool aangehou vir die jongboerklub wat deur mnr. B. Aucamp en die skoolseuns bestuur word. Alle koste word deur die Buiteplaas gedra en die skape word daar gelapa en moet ook daar lam. Dit word gedoen vir opleiding aan seuns wat belangstel om te boer. Die jeugskou word ook gedra uit die Buiteplaas, aangesien daar te min weiding vir jeugskou-diere is.