06:15 Opstaanklok
06:35 Stilte
06:45 Ontbyt
07:30 Skool
13:35 Skool sluit
13:40 Middagete
14:30 – 15:15 Studie of prakties
15:15 Sport
17:00 Stort
17:30 Aandete (Dinsdae is aandete om 17:30)
19:00 Studie
19:55 Pouse
20:05 Tweede studiesessie
21:00 Studie eindig
21:00 VRL (Dinsdae)
21:30 Stiltetyd
21:45 Ligte-uit
23:00 Ligte-uit vir leerders wat laat studeer
WEEKSDAE
SATERDAE
Opstaanklok (soos bepaal deur sport en ander aktiwiteite)
07:30 Ontbyt
08:30 Dorp toe / sport
12:00 Middagete
17:00 Stort
17:30 Aandete
21:30 Stiltetyd
22:00 Leerders terug wat die aand uitgenooi is.
23:00 TV-kyk eindig
SONDAE
08:00 Ontbyt
09:05 Eerste bus vertrek na die kerk
12:00 Middagete
12:30 – 15:00 Stilte
17:00 Stort
17:30 Aandete
21:30 Stiltetyd
21:45 Ligte-uit
Onderwyser aan diens kontroleer dat alle leerders terug is.
TELEFOONOPROEPE
Telefoonoproepe mag net in die volgende tydgleuwe gedoen of ontvang word:
WEEKSDAE
14:00 – 14:40
15:45 – 19:00
21:00 – 21:30