2025

Oakdale se Knipmesbraai was weereens ‘n sukses. Graag bedank ons almal teenwoordig vir u ondersteuning van hierdie projek. In die besonders aan ons borg JC Veebemarking. Dit was ‘n gesellige aand met heerlike musiek deur oudskolier Tino Singe.

2024

Die eerste Knipmes-Braai op Oakdale bodem was ‘n reuse sukses. Graag bedank ons almal teenwoordig vir u ondersteuning van hierdie projek. In die besonders aan ons borge JC Veebemarking asook Bali Trading. Dit was ‘n gesellige aand met heerlike musiek